Warm lae van kleur wat stadig saamvloei, soos die sagte lig van laatmiddag. Aandgloed vang die oomblik wanneer die dag begin sak en alles in warmte gehul word.A A N D G L O E D SKU: TJR-GLO-01R 300,00PriceQuantity*Voeg in mandjieVerdere beskrywing• Handgemaak in Suid-Afrika • Materiaal: Polimeer klei • Metaal: 18k plated goud Stainless steel / Hypoallergenic • Gewig: Lig en gemaklik vir daaglikse dra • Kleur: Aardse GLOED-palet Grootte ± 7-10 Let wel Elke paar oorbelle word met die hand gemaak, daarom kan klein variasies voorkom — dit maak elke stuk uniek. Verdere besonderhede Besonderhede * Handgemaak in Suid-Afrika* Materiaal: Polimeer klei* Metaal: Stainless steel / Hypoallergenic* Gewig: Lig en gemaklik vir daaglikse dra* Kleur: Aardse GLOED-palet Grootte ± 5-8 cm lank Let wel Elke paar oorbelle word met die hand gemaak, daarom kan klein variasies voorkom — dit maak elke stuk uniek.