Sag en verfyn soos oggenddruppels op blare. Dauw is delikaat, elegant en vol rustige skoonheid.
Dauw
R320,00Price
Besonderhede
* Handgemaak in Suid-Afrika
* Materiaal: Polimeer klei
* Metaal: Stainless steel / Hypoallergenic
* Gewig: Lig en gemaklik vir daaglikse dra
* Kleur: Aardse GLOED-palet
Grootte
± 5-8 cm lank
Let wel
Elke paar oorbelle word met die hand gemaak, daarom kan klein variasies voorkom — dit maak elke stuk uniek.
_edited_edited_edited.png)
