Warm skakerings, wat soos herfsblare in beweging dans en saam begin gloei
Herfsvlam
R340,00Price
Materiaal:
Polimeer Klei
Stainless SteelGrootte:
Dit is 7.cm van bo tot onderKleur:
'n Diep Teal
Ligte Terracotta
Donker TerracottaBesonderhede
* Handgemaak in Suid-Afrika
* Materiaal: Polimeer klei
* Metaal: Stainless steel / Hypoallergenic
* Gewig: Lig en gemaklik vir daaglikse dra
* Kleur: Aardse GLOED-palet
Grootte
± 5-8 cm lank
Let wel
Elke paar oorbelle word met die hand gemaak, daarom kan klein variasies voorkom — dit maak elke stuk uniek.
_edited_edited_edited.png)
