Sirkelvormige lae wat sag oor mekaar beweeg, soos lig wat oor water speel. Rimpeling bring beweging en balans saam in ’n elegante, moderne vorm.Rimpeling R 340,00PriceQuantity*Voeg in mandjieVolledige beskrywingMateriaal: Polimeer Klei Stainless Steel Grootte: Dit is 6.cm van bo tot onder Kleure: 'n Diep Teal Skakering van Navy en Teal Donker Terracotta Teal Verdere besonderhede Besonderhede * Handgemaak in Suid-Afrika* Materiaal: Polimeer klei* Metaal: Stainless steel / Hypoallergenic* Gewig: Lig en gemaklik vir daaglikse dra* Kleur: Aardse GLOED-palet Grootte ± 5-8 cm lank Let wel Elke paar oorbelle word met die hand gemaak, daarom kan klein variasies voorkom — dit maak elke stuk uniek.