Geïnspireer deur die warm gloed van die son. Sonkring kombineer sirkelvorms en aardse kleure in ’n paar wat warmte en energie uitstraal.SonkringR 320,00PriceQuantity*Voeg in mandjieVerdere besonderhede Besonderhede * Handgemaak in Suid-Afrika* Materiaal: Polimeer klei* Metaal: Stainless steel / Hypoallergenic* Gewig: Lig en gemaklik vir daaglikse dra* Kleur: Aardse GLOED-palet Grootte ± 5-8 cm lank Let wel Elke paar oorbelle word met die hand gemaak, daarom kan klein variasies voorkom — dit maak elke stuk uniek.