top of page

’n Sterk, vloeiende vorm wat herinner aan ’n dansende vlam. Vlam bring warmte en energie na die versameling.

Vlam

R340,00Price
Quantity
  • Materiaal
    Polimeer Klei
    Stainless steel

    Lengte:
    6.5cm

  •  Besonderhede

     

    * Handgemaak in Suid-Afrika

    * Materiaal: Polimeer klei

    * Metaal: Stainless steel / Hypoallergenic

    * Gewig: Lig en gemaklik vir daaglikse dra

    * Kleur: Aardse GLOED-palet

     

    Grootte

     

    ± 5-8 cm lank

     

    Let wel

     

    Elke paar oorbelle word met die hand gemaak, daarom kan klein variasies voorkom — dit maak elke stuk uniek.

©2022 TJiRP Handgemaak (Pty) Ltd. All Rights Reserved.

bottom of page